Dit is ‘n algemene misverstand dat dele van jou tong net sekere smake kan proe.  Die waarheid is dat alle dele van jou tong alle smake kan identifiseer. Sekere dele van die tong is wel effe meer sensitief vir sekere smake as ander, maar waar dit is verskil ook van mens tot mens.  Die misverstand het ontstaan na ‘n Duitse artikel in 1901 verkeerd vertaal is deur ‘n Amerikaanse professor, en dit is al in 1974 verkeerd bewys.

Verwysing