Hoe irriteer jy iemand met ‘n BA graad?

Jy vra vir “small fries” i.p.v. “regular fries” wanneer jy jou bestelling by hom plaas.