Maeree maak ‘n paar voorstelle vir wat mens kan doen om groen te bly.  Alain Robert het gister die New York Times se gebou uitgeklim (al 52 vloere) sonder enige toue of ‘n valskerm, juis om te protesteer teen stygende emisies wat Aardverwarming aanhelp.  52 vloere, sonder toue!  Amper so cool soos die persoon wat onlangs teen Helshoogte opgeklim het: