omnomnomnom

LOLCats

RickRolling

Vernon Koekemoer
Hoeveel van die bostaande memes laat jou lag?  Wanneer word ‘n meme nie meer snaaks nie / uncool?  Wanneer Die Burger daarvan skryf?  Wanneer Steve daaroor blog?  Wanneer jou ma daarvan weet?

(omnomnomnom is my gunsteling op die oomblik)