Quiz Night is nie aan vir hierdie week soos beplan nie.  Ook nie volgende week nie.  Miskien die week daarna.  Hou hierdie spasie dop. (As jy nie weet waarvan ek praat nie, dan was jy in elk geval nie genooi nie)