Die eerste 2 CDs wat ek gekoop het was in 1988:

1. Midnight Oil – Beds are Burning

2. La Bamba Soundtrack

Die gunsteling CD in my versameling is waarskynlik nog steeds Sting se Ten Summoner’s Tales.

Die blyste wat ek nog was na ‘n CD gesteel is, was toe iemand Lam se No Mercy single Where do you go verduister het.