Die rede dat ek meer Faceboek vriende as Maeree het.
Wat dink jy?

My geld
My good looks
Ek ken nie die helfte van my facebook “vriende” nie
Maeree dink Facebook snuif ou onderklere
Maeree is my suster
Die CIA stel nie soveel in Maeree belang soos in my nie