Organizational anti-patterns is tipiese (onproduktiewe of foutiewe) bestuurstyle wat in maatskappye voorkom. As ek mooi dink aan die 3 mense wat ek weet my blog lees, kry meeste van julle nie veel te doen hiermee nie (count yourself lucky), omdat jy nie in ‘n werk is waar jy vreeslik bestuur word nie (jy bestuur self of jy werk nie).  As jy wel iets herken, vertel meer.