Hansie Cronje is vandag 5 jaar gelede in ‘n vliegongeluk dood. Ek wonder hoeveel anders sou SA krieket gewees het as hy nou nog geleef het.