Die span genaamd “The Academic Staff of the Biochemistry Department” het gisteraand stof in die oë van al die ander spanne geskop en as algehele wenners uit die stryd getree by die Black Bull se Quiz Night.  Die span wenners het bestaan uit:

Salige Rus
Minter
Minelli
Pienk Zuit
Bansie
Amper Swaer

PZ het die span se onderlinge “wie kan die meeste pizza eet?” kompetisie gewen, maar waarskynlik net omdat AS nie deel geneem het nie.