Gister sien ek hierdie in een van die grondvloer badkamers van die ingenieursfakulteit:

15-05-07_1422.jpg

Wat het geword van die plek? In my dae was die kombinasie van ‘n ingenieursstudent se pesoonlikheid en werkslading genoeg van ‘n voorbehoedmiddel.