Baie dankie aan almal wat deelgeneem het aan Raai Raai Riepa!  So tussen julle het julle dit alles gekry, maar ongelukkig het niemand volpunte nie.  So geen pryse vandag nie!

Die puntestand lyk so:

ZorgusPrime: 0/6

Ingelozi:  2/6  1 en 2 korrek

Jewels: 4/6  1,2,4,5, korrek

Minter: 4/6 1,2,4,6 korrek

Wonderwout: 4/6 1,2,3,4 korrek (goed gedoen met 3)

En met die meeste korrekte antwoorde MIELIEPAP!  5/6 almal reg behalwe nr 3

Hier is die antwoorde:

Nommer 1

img_3678.jpg

Nommer 2

img_3664.jpg

Nommer 3

img_3666.jpg

Nommer 4

img_3665.jpg

Nommer 5

img_3660.jpg

Nommer 6

img_3658.jpg