Ek het voor die aanvang van die wêreldbeker ‘n paar voorspellings gemaak.  Tyd om te gaan kyk hoe reg (of verkeerd) ek was:

Groepswedstryde:

Windies wen teen Pakistan   –Reg

SA wen teen Aus                     –Verkeerd

Sri Lanka wen teen Indië      –Reg

Engeland wen teen NZ          –Verkeerd

Totaal : 2/4 = 50%

Semi-finaliste:

SA, Aus, Sri Lanka,  NZ (met Engeland as die buiteperd om vir SL of NZ te vervang)  – 4/4 = 100%

Finaal:

SA vs Sri Lanka

IKR Krieketwêreldbeker kampioen vir 2007:

Suid-Afrika

Totaal tot dusver : 6/8 = 75%.  Hopelik is dit na hierdie week 8/10.