Ongeveer ‘n dekade gelede het ‘n wyse man genaamd Bart uit die ooste teruggekeer vanaf die Hangklip Hotel, en vertel dat hy iets wonderliks gesien het.  ‘n Chick wat ordentlik rock, met die naam Karen Zoid.  10 jaar, ‘n troue en ‘n kind later rock sy nog steeds ordentlik.