Nou ja, genoeg gepraat, die wêreldbeker gaan nou begin.  En omdat dit lekker is om te kan sê “Ek het mos van die begin af so gesê”, hier is my voorspellings (dis grootliks my hart wat praat, ek weet):

Groepswedstryde:

Windies wen teen Pakistan

SA wen teen Aus

Sri Lanka wen teen Indië

Engeland wen teen NZ

Semi-finaliste:

SA, Aus, Sri Lanka,  NZ (met Engeland as die buiteperd om vir SL of NZ te vervang)

Finaal:

SA vs Sri Lanka

IKR Krieketwêreldbeker kampioen vir 2007:

Suid-Afrika