Why I’ll Never Live In Oz Again lyk na ‘n interessante boek.  Een van die skrywers is Josef Talotta.  Beide sy ouers kom uit Europa, en hy is gebore in Amerika, maar hy het besluit die gras is die groenste in S.A.  Iafrica het ‘n interessante onderhoud met hom.  Hierdie aanhaling is waarskynlik die ding waarmee ek die meeste met hom saamstem:

“People live in hope that tomorrow’s better than today and South Africa still very much delivers, more than most places I’ve lived.”