Net om almal op hoogte te hou met die 2 brandende vrae:

1. Die afgelope 4 of 5 weke is Fokofpolisiekar se Swanesang no 1 op die Hi5@5. Lelik op my neus gekyk met daardie een…

2. My aansoek is in, nou wag ek vir die uitslag:mediaakkvorm.jpg