Na aanleiding van Maksideem se vraag oor watter bekendes jy al ontmoet het, hier is ‘n paar steelfotos wat ek geneem het. (Ek moes hulle gesigte blur om regstappe te vermy, en jammer vir die swak kwaliteit, maar ek het net my selfoon handig gehad).

Shaft of die dude van die Chicken Licken advertensie:

shaft.jpg

Gouelokkkies:

goldilocks.jpg

Elvis! :

elvis.jpg