Welkom by Die Pienk Zuit se nuwe tuiste op WordPress.  Al die posts van die ou blog op blogger is hier ook te sien, so daar is geen rede om patetiese blogger.com mee te gebruik nie.  Dateer sommer nou al jou links na hierdie blog op.