Maeree se post oor ‘n grotfliek het my laat dink aan hierdie webblad waarop ek ‘n paar jaar terug afgekom het. Dis beskryf hoe ‘n man genaamd Ted saam met ‘n vriend van hom ‘n grot ontdek. Dit raak nogal freaky na die einde toe.