Almal het al gehoor van die 7 wonders van die antieke wêreld. Nou is daar ‘n proses aan die gang om die 7 nuwe wonders te kies. Jy kan gaan stem vir jou keuses uit die finaliste, en die resultaat word volgende jaar, op 7/7/7 aangekondig. Die 21 finaliste is:

Statue of Liberty; Pyramids; Eiffel Tower; Taj Mahal; Machu Picchu; the Acropolis; Turkey’s Haghia Sophia; the Kremlin and St Basil’s Cathedral; the Colosseum; Germany’s Neuschwanstein Castle; Stonehenge; Spain’s Alhambra; the Great Wall of China; Japan’s Kiyomizu Temple; the Sydney Opera House, Cambodia’s Angkor; Timbuktu; Petra, Jordan; Brazil’s Statue of Christ Redeemer; Easter Island; and Chichen Itza, Mexico.

Die 6 in vetdruk het ek al gesien. Nog so baie plekke om te sien. Waar gaan ons die tyd en geld kry?