Nou dat Do Kwang erken het dat hy ‘n verjaardag partytjie gehad het waarna ek nie genooi is nie, is al wat oorbly om die rede hiervoor te ontbloot. Daar is ‘n gerug wat die rondte doen dat die rede hoekom Maeree ons nie oorgenooi het vir ‘n drankie op ons onlangse besoek aan die Baai nie, was dat sy bang is ons vra haar uit oor haar keltiese kruis tattoo, en dat sy dan so in vervoering raak daaroor dat sy ons die body art wys wat net HVDH tot nou toe nog gesien het.

Wat kan Do Kwang se rede wees?