Ek het die vakansie weer een van my gunstelling boeke gelees: A Connecticut Yankee in King Arthur’s Court deur Mark Twain. Hier is my gunstelling aanhaling uit die boek:

You see my kind of loyalty was loyalty to one’s country, not to its institutions or its office-holders. The country is the real thing, the substantial thing, the eternal thing; it is the thing to watch over, and care for, and be loyal to; institutions are extraneous, they are its mere clothing, and clothing can wear out, become ragged, cease to be comfortable, cease to protect the body from winter, disease, and death. To be loyal to rags, to shout for rags, to worship rags, to die for rags — that is a loyalty of unreason, it is pure animal; it belongs to monarchy, was invented by monarchy; let monarchy keep it.

Ek is vas oortuig dat demokrasie nie regtig kan werk in enige land tot almal in ‘n land nie tot hierdie gevolgtrekking gekom het nie. So lank as wat kiesers aan mense (of groepe mense) lojaal bly, eerder as aan die land en die demokratiese instellings van die land, sal politici korrup en meerderwaardig wees. Ware patriotisme is outomaties tot voordeel van almal in die land, want dit is brandend lojaal teenoor die land, m.a.w. ook almal in die land.