1. Jy sit haar in ‘n baie stil kamer, en hoor of sy raas.
2. Jy skud haar in alle rigtings en kyk of iets afval.
3. Jy skyn lig in haar oë en kyk of sy iets sien.
4. Jy sit haar in ‘n tenk, pomp al die lug uit, en maak haar dan herhaaldelik baie warm en baie koud vir ‘n paar dae lank. Dan kyk jy of sy nie dalk te koud of te warm gaan kry in die ruimte nie, en watse gasse sy afgee in ‘n vakuum.

As sy dit alles oorleef kan jy haar vrylaat.