Anders as Voetstoots se teleurstelling met die Notting Hill Carnival, sal die Farnborough Air Show jou nie teleurstel nie. Dis die grootste lugskou ter wêreld, en selfs al weet jy niks van vliegtuie af nie sal jy dit geniet.

Red Arrows

Supermarine Spitfire – Hierdie klein vliegtuigie was grootliks verantwoordelik vir die feit dat ons nie nou Duits praat nie.
SAL se vertoning
Harrier hang doodtil op een plek.

Al hierdie fotos is geneem tydens die 2004 Farnborough Airshow.