As jy verstom wil word, gaan na hierdie bladsy en doen die toets. Ek kan amper waarborg dat hy sal reg raai. Na jy dit gedoen het, probeer bietjie vir my verduidelik hoe hy dit regkry. Prys is ‘n ete vir 2 by Mamma Roma’s in Somerset-Wes. Inskrywings sluit Maandag 4 September om 17:00, S.A.-tyd.