Statcounter wys dat daar mense wat op baie interessant plekke bly, nou en dan hier aandoen. Ek is nuuskierig om te weet of Statcounter reg is, so as jy bly waar hierdie foto’s geneem is, of daar naby, los asb ‘n boodskappie hier onder.




(Die volgende foto’s het ek nie self geneem nie, google images het gehelp)

Hier was ek al, maar ongelukkig voor die dae van digitale kameras.
Hier was ek nog nie