Twee pryse hierdie keer op die spel :
1. ‘n Hele aand se verniet drink in Finlay’s (Stellenbosch) vir die eerste een wat die plek kan identifiseer waar die foto’s geneem is.
2. Jou naam en boodskap op S.A. se volgende satelliet (ZA-002) wat in Desember gelanseer word, vir die snaakste byskrif vir enige (of beide) van die volgende foto’s.