Vergeet van Nostradamus of Siener van Rensburg; George Orwell is die profeet van ons tyd. Newsweek het ‘n uitstekende artikel oor die gevaar van nasionalisme, en hoe dit nie dieselfde is as patriotisme nie. Die artikel haal baie aan uit Orwell se “Notes on Nationalism”, en dis skrikwekkend om te sien hoe die wêreldleiers nie leer uit die geskiedenis nie. Lees die artikel hier. ‘n Paar uittreksels:

Nationalism is the habit of identifying oneself with a single nation or an idea, “placing it beyond good and evil and recognizing no other duty than that of advancing its interests.” Patriotism is essentially about ideas and pride. Nationalism is about emotion and blood. The nationalist’s thoughts “always turn on victories, defeats, triumphs and humiliations. … Nationalism is power-hunger tempered by self-deception.”

As jy ‘n tydjie het, lees “Notes on Nationalism” ook. Jy kan alles wat hy geskryf het hier lees.