Siende dat meeste mense wie se blogs ek lees, en dan hopelik nou en dan my blog lees, gesoute reisigers is, hier’s die lande waar ek al was (Dankie aan leospice, ek het dit op sy blog gesien). Daar is duidelike gapings, iets waaraan ons sal moet werk in die toekoms. Ek’s seker dis nie ‘n match vir meeste van julle nie, so wys my joune, ek het myne nou gewys. Ek sal wel nogal beindruk wees as iemand my VSA state kan klop.


35 lande
Maak jou eie wêreldkaart hier


36 state
en jou VSA kaart hier