Sibusisiwe is ‘n organisasie wat welsynprojekte run. Hulle is soos ‘n welsyn-dorpsplein: hulle bring mense wat hulp nodig het uit by mense wat kan help. So as jy kan help (of hulp nodig het), gaan registreer op die webblad, maak nie saak waarmee jy kan help of hoe gereeld nie, enige hulp is welkom.