Severomorsk is die administratiewe hoofkwartier van die Russiese Noordelike Vloot. Severomorsk is 25 km noord van Murmansk, wat die grootste stad in die Arktiese sirkel is met meer as 330 000 mense. Dit hawe is ys-vry reg deur die jaar, selfs al is dit so ver noord, as gevolg van die Noord-Atlantiese dryfseestroom wat die water warm genoeg hou (ek is seker “warm” is ‘n baie relatiewe woord hier).