Die hele Chuck Norris obsessie wat almal deesdae het, het ontstaan toe Conan O’Brien humoristiese clips van Walker, Texas Ranger op Late Night with Conan O’Brien gewys het. Dit het ‘n baie populêre segment van die show geword, en het glo so gelei tot Chuck se huidige populariteit. Chuck het ‘n cult icon geword.