Abdul Rahman is ‘n Christen in Afghanistan wat nou verhoor word omdat hy bekeer het tot Christenskap. As hy skuldig bevind word kan hy tot die dood veroordeel word. Lees meer oor wat die BBC daaroor vertel. Hierdie ou het gebede nodig, so as jy bid, dink aan hom ook.