Na aanleiding van ‘n gesprek op saligerus, hier is ‘n foto uit my koshuis dae. Vir byna 2 jaar het ons probeer identifiseer wie skuldige is wat hierdie anatomiese onmoontlikheid pleeg. Speurwerk en eliminasie het op die ou end die skuldige vasgetrek : Marius Overtaker Nolte.