Ek het laas week ‘n website ontdek genaamd Chuck Norris Facts. (As jy nie rerig weet wie Chuck Norris is nie sal dit waarskynlik nie so snaaks wees nie). Ek ek moes op ‘n stadium uit my kantoor loop omdat ek die res van die mense te veel gepla het met my hardop gelag en ek net myself weer moes bedaar. My maag was seer soos ek gelag het (ok, nou verwag jy seker te veel, maar dit is op die minste ammusant). Net ‘n paar van my gunstelinge:

Chuck Norris’ tears cure cancer. Too bad he has never cried. Ever.

Chuck Norris has counted to infinity. Twice.

Chuck Norris is 1/8th Cherokee. This has nothing to do with ancestry, the man ate a f*cking Indian.

Ek het ook die naweek my skuldgevoelens oor my ongereelde posting op my blog gekonfronteer en besef dis MY blog, en ek hoef net te post wanneer ek wil. As daar rerig iemand daar buite is wat in spanning sit en wag vir my volgende post en elke dag teleurgesteld die PienkZuit laai net om niks nuuts te vind nie: jammer, maar ek het net nie so baie om te deel nie!