• Tuiste

Die Pienk Zuit

Die Man in die Pienk Zuit weet alles. Hy weet van al jou onwettige zappies, en sien as jy jou nie soos ‘n gentleman gedra nie.

September 3, 2008

Batman liefde vs Joker liefde

Posted by Pienk Zuit under Uncategorized
[7] Comments 

 

7 Responses to “Batman liefde vs Joker liefde”

  1. Johan Swarts Says:

    September 4, 2008 at 0:57

    og, dit was ‘n goeie film. en heath se karakter was ongetwyfeld die ster van die storie.

    Reply
  2. Hugo Says:

    September 7, 2008 at 14:34

    Kyk of jy op enige manier “slegte” elemente van die film kan uitwys wat nie reeds hier genoem is nie:

    http://www.kuro5hin.org/story/2008/8/3/151516/5693

    ;) Interessante review, “food for thought”.

    Reply
  3. Johan Swarts Says:

    September 7, 2008 at 14:46

    raai wat.

    die indent bug is gefix!

    jaaaaaaaaaaaaaaa!

    Reply
  4. Johan Swarts Says:

    September 7, 2008 at 14:59

    (hugo – baie van daai review maak net sin in ‘n amerikaanse konteks. ek het weer die film in ‘n suiwer religieuse konteks geinterpreteer tot sover.)

    Reply
  5. Bertus! Says:

    September 11, 2008 at 8:40

    Wat my die meeste irriteer van daai fliek, is dat die bad guy se naam The Joker is, maar hy maak ne^rens in die fliek ‘n joke nie. Jy kan nie net ‘n klomp verf op iemand se gesig sit, en dan is hy nou skielik The Joker nie. Hulle mis heeltemal die punt.

    Reply
  6. Johan Swarts Says:

    September 13, 2008 at 15:54

    nooit, hy maak ‘n klomp grappies. my gunsteling crack is: “i’m going to make this pencil dissappear” – waarna hy dit in ‘n niksvermoedende thug se kop sosatie.

    Reply
  7. Bertus! Says:

    September 16, 2008 at 7:18

    En what’s up met Batman wat die hele twee (dit het gevoel soos vier) ure lank deur inner turmoil worstel? Dit voel soos ‘n extended episode van thirtysomething eerder as ‘n superhero movie.

    Reply

Leave a Reply

Click here to cancel reply.

Archived Entry

  • Post Date :
  • September 3, 2008 at 8:28
  • Category :
  • Uncategorized
  • Do More :
  • You can leave a response, or trackback from your own site.

Blog at WordPress.com. — Theme: Connections by www.vanillamist.com