Die ingenieur kom by die werk aan met ‘n splinternuwe fiets. “Waar kry jy daardie cool fiets?!” vra sy kollega hom.
“Wel, gistermiddag, terwyl ek huis toe loop, stop daar ‘n vrou langs my, gooi die fiets neer, trek al haar klere uit, gooi dit ook op die grond, en sê ‘Vat net wat jy wil hê!’ ” kom die antwoord.
“Goeie keuse” sê die kollega, “die klere sou waarskynlik nie gepas het nie.”
September 2, 2008 at 15:38
September 2, 2008 at 15:49
Queen: “I want to ride my biiiicyyyyyyycle!”
Ek wou die link hier sit, maar hulle praat te lelik.
September 3, 2008 at 11:11
jou gelykberegtiging is bewonderenswaardig