Na aanleiding van ‘n vorige inskrywing, hier is ‘n prentjie wat mooi verduidelik wat die verskil is tussen steel, file sharing en piracy:

Let wel, alles op die prentjie is onwettig, maar hierdie prentjie gee mens ten minste die regte basis om die debat oor wat moreel is te begin.
(Eintlik is hierdie prentjie nog meer akkuraat)
Augustus 28, 2008 at 12:47
mooi. nou kan ons almal skelm wees sonder om skuldig te voel. ek hou veral van die laaste prentjie.
en johnny depp mag enige dag enige iets van my steel.
September 1, 2008 at 21:14
Lol, dankie vir dit, ek het nou lekker gelag.