Hoekom kan ek nie ontslae raak van die idee dat die andelemark soms maar net ‘n casino is waar mense geld wed op ander dom mense se sentiment nie? Hierdie grafiek verduidelik dit goed.
Augustus 13, 2008

Augustus 13, 2008 at 11:01
lol. ek weet virtually niks van aandele af nie, maar dit was nogal snaaks
Augustus 13, 2008 at 14:13
juis
toe ek op skool was, het ons aan ‘n kompetisie deelgeneem waar mens ‘n virtuele aandelemark kon speel. die span wat gewen het, het gekroek (kontakte op die vloer), maar ons span het ook ‘n goeie kans gehad. ons het absoluut niks gedoen nie.
Augustus 13, 2008 at 15:01
Ek dink nie jy’s ver van die merk af nie.