As jy hou van tydskrifte, maar nie so baie van geld uitgee nie, gaan kyk bietjie by www.mygazines.com. Jy kan tydskrifte gratis aanlyn lees (meestal Amerikaanse weergawes), en die interface is nogal oulik. Jy kan selfs die hoek van die bladsy gryp en omblaai. So naby as wat jy kan kry aan ‘n regte tydskrif.
Julie 23, 2008
Julie 24, 2008 at 17:35
dankie
rekenaars werk nie so lekker op die toilet nie, though.