omnomnomnom
LOLCats
RickRolling
Vernon Koekemoer
Hoeveel van die bostaande memes laat jou lag? Wanneer word ‘n meme nie meer snaaks nie / uncool? Wanneer Die Burger daarvan skryf? Wanneer Steve daaroor blog? Wanneer jou ma daarvan weet?
(omnomnomnom is my gunsteling op die oomblik)
