Ek’s mal oor daai Jungle Curry expression. Ek stuur vir jou ‘n foto van Dirk die Nag Adder toe hy sy X’de shot Grappa in die gesig gestaar het by ‘n Italiaanse etery op Koh Panghan.
Ons het blykbaar daai aand Baht 4000 geeet en gedrink tussen die drie van ons. Ons glo tot vandag toe dat ons ingedoen is. Dit was egter ‘n goeie aand gewees. Enjoy !
zuuuuuiiiiiittttt
ek het reeds jou afwesigheid betreur, nou praat jy sulke nonsens.
nee sies man, jou publiek verwag nog baie inskrywings.
en blogland het jou nodig. ek wil nie hier al die redes gee nie, want ek probeer om nie hierdie week lelik te wees met enigiemand nie. maar blogland het jou nodig!
Januarie 13, 2008 at 18:55
Enough already! Hoe kan ‘n mens ooit genoeg vakansie hou? of eerder TE veel.
Januarie 13, 2008 at 21:23
Ek’s mal oor daai Jungle Curry expression. Ek stuur vir jou ‘n foto van Dirk die Nag Adder toe hy sy X’de shot Grappa in die gesig gestaar het by ‘n Italiaanse etery op Koh Panghan.
Ons het blykbaar daai aand Baht 4000 geeet en gedrink tussen die drie van ons. Ons glo tot vandag toe dat ons ingedoen is. Dit was egter ‘n goeie aand gewees. Enjoy !
Januarie 14, 2008 at 12:36
Zuit, jy lyk soos ‘n oerang oetang op daai jungle curry foto. Is dit hoekom oerangs so lyk? Eet hulle jungle curry?
Januarie 15, 2008 at 8:33
zuuuuuiiiiiittttt
ek het reeds jou afwesigheid betreur, nou praat jy sulke nonsens.
nee sies man, jou publiek verwag nog baie inskrywings.
en blogland het jou nodig. ek wil nie hier al die redes gee nie, want ek probeer om nie hierdie week lelik te wees met enigiemand nie. maar blogland het jou nodig!
Januarie 15, 2008 at 8:51
Julle kan nie NIE terugkom nie. Hoe gaan ons dan al ons wonderlike presente in die hande kry?!
Januarie 15, 2008 at 11:11
Nee heng, ek sê bly daar!! Jy kan mos daarvandaan ook blog!!!
Januarie 30, 2008 at 0:07
Ek wag in spanning vir jou posts oor Thailand.
Januarie 30, 2008 at 16:30
Mense verwar maklik vir Thailand en Taiwan. Wat ‘n fout om te maak! Ek sit en vries my dood en julle lE lekker op die beach!