Januarie 12, 2008
Hier in Thailand is daar:
Te veel cocktails
Te warm Jungle Curry
Te groot spinnekoppe
Te lekker om terug te gaan huis toe
Miskien is hierdie die laaste inskrywing hier, miskien nie.
Blog at WordPress.com. — Theme: Connections by www.vanillamist.com