Vanaand (Donderdag 15 Nov), Black Bull pub, Tegnopark. Ons sal van 20:00 af daar wees, vasvra begin gewoonlik so 20:30 (tot so 22:30). Enige iemand wat in die Stellenbosch area is (of hierheen wil ry of vlieg), en hou van wen is welkom om by ons span aan te sluit.
November 15, 2007
November 15, 2007 at 10:05
Nou maar baie dankie vir die mooie uitnodiging. En ons almal wat laas gemoan het oor ons nie genooi is nie (ek inkluis) maak seker dan nou verskoning oor ons dit nie kan maak nie, want ons is te ver.