Eksperimentele data:
Klein Freddy:
Bertus:
Afleidings:
1. Crocs lyk cute op kinders. So cute dat dit kan werk as kinderskoene, maar nog steeds nie as grootmensskoene nie.
2. Bertus se kamera lyk vreeslik gemaklik, en laat nie sy voete stink nie, wanneer hy homself half-naak in ‘n badkamer se spieël afneem.


November 13, 2007 at 17:58
Ek dink dis nie die eerste keer dat mens die kaal badkamer foto’s van Bertus sien nie. Dalk moet ons die ondertone van sy blog beter dophou.
November 13, 2007 at 18:05
Daar het jy dit nou. Bertus! se foto is conclusive proof. (Daai klein Freddie is SO cute.)
November 13, 2007 at 19:30
lol@willem: “Ondertone”! Ons praat immers van skoene…
November 13, 2007 at 20:05
skerp willem, freddels, baie skerp!
November 13, 2007 at 21:35
Freddy lyk baie cool, Bertus lyk, mmmmm …. baie hot!
November 13, 2007 at 22:06
janee, daai’s hot
November 14, 2007 at 4:50
hoekom kan ons nie cute klein freddy se gesig sien nie? is jy bang dat dit as kinder pornografie geklassifiseer sal word langs so ‘n hot foto van Bertus!?
November 14, 2007 at 7:59
Ummmm…
November 14, 2007 at 10:25
Ja, hoe lyk klein fredddels se gesiggie, die ou sonstraaltjie?
November 14, 2007 at 11:13
Julle hooffokus is tog die crocs, nie die gesiggie nie…?
November 14, 2007 at 11:26
Saxy, very saxy! Die crocs bedoel ek!
November 15, 2007 at 10:07
JUlle kan die crocs maar weer uithaal en afstof. Ek was twee dae terug op Dublin Lughawe en daar is toe waarlik ‘n winkel wat net crocs verkoop. Van alle kleure en geure. So lyk my crocs betree ‘n herlewings fase.
Tot my verdriet.