Die eerste bewyse dat Crocs tog wel sexy kan wees het in my inboks beland (dankie Dellie).
Uit hierdie foto’s is die enigste afleiding wat ek egter kan maak, dat mens baie sexier is met die Crocs nie aan jou voete nie. Dus is ek nog nie oortuig nie, stuur maar nog.
Hugo se poging bewys ook net dat Crocs effe cute kan lyk saam met ‘n mak eekhoring.




November 12, 2007 at 15:28
Sjoe!!!! Gooi weg daai Crocs, hulle doen afbreek aan die pragtige foto’s!
November 12, 2007 at 16:26
Ek kan nie die foto’s sien nie
November 12, 2007 at 20:22
Nee, hel – PIENK crocs. dan eerder kaal … voet!
November 13, 2007 at 0:33
shocking pink…
November 13, 2007 at 11:11
hie-hie
November 13, 2007 at 12:38
Waar is die sexy foto wat ek ingestuur het?
November 13, 2007 at 15:03
Ons het net gereken: Pienk Zuit = Pienk Crocs?
Die girls sê dankie vir die komplimente!
November 20, 2007 at 10:52
Dankie Dellie!
November 20, 2007 at 13:55
Hey Zuit.
Vir jou volgende projek, wat van “Tights are not pants”. Check out: http://tightsarenotpants.com/ , as mens op die logo kliek, kry mens hul “manifesto”.
Nog ‘n challenge-moontlikheid?