Roer, Bertus!, Jewels en almal anders wat dink hulle lyk hot in hulle Crocs, bewys dit. Stuur vir my ‘n hot foto van jou in jou Crocs, en ek sal die bestes plaas. Ek sal dit selfs oorweeg om om verskoning te vra as julle my kan oortuig.
Stuur na pienkzuit<at>gmail<dot>com
November 8, 2007 at 10:35
Ek sien hier gaan ons nog groot pret hê. Zuit, jy kry my nie dood op ‘n foto met my crocs aan nie!
November 8, 2007 at 10:42
Ek is nou spyt ek het nie ‘n foto geneem van vriend Leonard se “malaatse” Croc-tan die ander dag nie
November 8, 2007 at 10:51
Hey, jy beter dit darem dan fair en square doen. (Thank goodness ek het aan die ander kant saamgestry). Maar: As jy wil fair wees, moet diegene wat NIE crocs dra nie ook bewys hulle is hot.
November 8, 2007 at 12:11
Ha-ha!! “In your dreams”, Zuit!
Ter versagting, ek het glad nie gesê ekself lyk “hot” in my crocs nie! My man wel. Nou om hom te kry om te poseer vir ‘n “sexy” foto gaan miskien ‘n rukkie vat…
November 8, 2007 at 13:43
ek dink klein kindertjies lyk cute in crocs.
November 8, 2007 at 14:06
Dis vir my nog steeds moeilik om te glo dat crocs so ‘n rage was in SA. ‘n Tyd gelede het ek navorsing gedoen en gesien dat crocs die duurste ter w6ereld is in SA!
Hier in Nederland word crocs alleen deur fabriekswerkers/kombuiswerkers/tuinwerkes ens gedra. Dit is wel die ideale skoene vir iemand wie se voete nat word op sy werk.
November 8, 2007 at 14:22
Jewels, dis oraait, ek weet jy’s hot, nie nodig vir ‘n foto nie.
Freddy, goeie idee: enige iemand wat wil bewys hulle is hot, met of sonder Crocs, stuur ‘n foto.
November 8, 2007 at 15:02
hoe weet jy ek’t nie crocs gedra in daai stortfoto nie?
November 8, 2007 at 15:06
Ek probeer nog toestemming van my agent af kry.
November 8, 2007 at 17:25
Nee o jinne, ‘n foto kry jy nie uit my uit nie. Nie hierdie jaar nie, in elk geval!
Maar ek like nog steeds my crocs!
November 8, 2007 at 18:18
Johan, ek het gesê hot foto.
November 8, 2007 at 23:42
[...] by Pienk Zuit to provide pictures of sexy crocs, in his post So you think you’re hot?, I had to publish this post to prove him wrong. Just check how hot these Crocs [...]
November 9, 2007 at 2:20
maar dit is hot. daai water kom uit ‘n geyser!
November 9, 2007 at 10:19
Ek sal Marthinus Basson stalk en ‘n pic van hom instuur – hy is nou wel een van die lelikste manne, of wag, mense, op die dorp, maar hy dra graag een kleur linkervoet, ander kleur regtervoet.
En hy sceme hy’s moerse hot!
November 9, 2007 at 21:17
Ag nee Skoor! Dis nou zef. Vat ‘n kiekie. Dit MOET ek sien.