Dis ook die grootste propageerder van ‘n mite. Die hoof van Nu Metro het…doem doem dish: ‘n BA. Die hoof van Anglo American het: doem doem dish: ‘n BA. Die meeste goedbetaalde joernaliste het die een of ander BA-graad, predikante (wat in die verlede almal gedwing is om ‘n BA-graad te verwerf) bly, afhangende van hoe ryk hulle gemeente is natuurlik, redelik goed aan die lewe, die akademici wat vir my klas gee maak probably meer geld as vriend Zuit…en Salige Rus maak sakke vol geld. (Let byvoorbeeld op na sy duur, modieuse koptooisels.)
Jy’t nie actual data om daai grappie mee te staaf nie, het jy?
Almal wat ek ken wat BA grade het, moes verdere opleiding kry om te kon werk. Die wat net BA grade het vrek van die honger of doen werk wat hulle haat.
Waarde- en beleidstudie is net daai titseltjie cooler as ‘n suiwer BA, want jy hang saam met die ekonomie-kinders uit.
BiB – ek stry eintlik nie met Zuit se stelling nie; ‘n skoon BA op sy eie maak nie vreeslik baie geld nie. ‘n BA met nog so 2 of 3 grade en baie inisiatief, aan die ander kant…
As ek die storie so met my bleek velletjie bekyk, is hierdie land juis die soort waar BA-studente hulle eie werk moet skep. Dis immers die soort plek waar Patricia Lewis en Kurt Darren van iewers lirieke af moet kry en Vetkoekpaleis se draaiboek geskryf moet word. ‘You catch my drift? (Bygesê, ek het nie die vaagste benul wat ‘n History of ‘n Sosiologie major aanvang nie.)
Ek onthou al toe ek by die Lettere en Wysbegeerte Faculty geswot het in die middel 90’s het hulle al sulke lysies gehad wat hulle oral rondgegooi het van watter CEO’s en hooggeplaastes almal BA’s het. Gewoonlik was dit groepe soos die Malmesbury Meelkorporasie, die Internasionale Crochet Society of Nu Metro. Man, dit het te lekker geklink. Mens sou sweer elke maatskappy val oor sy voete om kenners van klassieke Grieks en mense met ‘n major in English Communication Skills op sy direksie te prop.
Nou weet ek hoe ouers voel. Hulle kan sien hoe hulle kind gaan val en kan vir hom se dat hy gaan val, maar hulle weet hy sal hulle nie glo voor hy self geval het nie.
As ek nou vir jou goeie raad kan gee. Swot daai ander twee of drie grade, maar die BA kan jy rerig maar los.
Dis ‘n lang en harde val vanuit die hoogtes van die Departement Lettere en Wysbegeerte se gange.
Dis lekker om Johan se been te trek, maar vir die ander BA graduandi wil ek net noem dat die post ‘n GRAPPIE is. Net soos hierdie ‘n GRAPPIE oor ingenieurs was (jy weet, die mense wat altyd probeer maak of hulle graad die beste en moeilikste is).
Waarde en Beleid is ‘n kursus vir ‘n geselekteerde groepie studente wat uitstekende leierskapvaardighede het en wat opgelei word om senior bestuursposte in die korporatiewe we^reld en openbare sektor te vul.
ha! maar mense wat ba geswot het, is (oor die algemeen) baie interessant*! so hulle het vriende wat hulle oornooi vir hul erudiete geselskap en hulle in die proses ook voer.
(* dit sluit diegene wat sielkunde as hoofvak gehad het, uit)
Junie 18, 2007 at 11:23
Sad but true… Dis baie funny ook.
Junie 18, 2007 at 12:04
Dis ook die grootste propageerder van ‘n mite. Die hoof van Nu Metro het…doem doem dish: ‘n BA. Die hoof van Anglo American het: doem doem dish: ‘n BA. Die meeste goedbetaalde joernaliste het die een of ander BA-graad, predikante (wat in die verlede almal gedwing is om ‘n BA-graad te verwerf) bly, afhangende van hoe ryk hulle gemeente is natuurlik, redelik goed aan die lewe, die akademici wat vir my klas gee maak probably meer geld as vriend Zuit…en Salige Rus maak sakke vol geld. (Let byvoorbeeld op na sy duur, modieuse koptooisels.)
Jy’t nie actual data om daai grappie mee te staaf nie, het jy?
Junie 18, 2007 at 12:08
Nee, dis hoekom dit ‘n grappie is, nie ‘n wikipedia inskrywing nie.
Ek hoor joernaliste met regte (BSc) grade maak selfs meer geld.
Junie 18, 2007 at 12:20
Almal wat ek ken wat BA grade het, moes verdere opleiding kry om te kon werk. Die wat net BA grade het vrek van die honger of doen werk wat hulle haat.
Junie 18, 2007 at 15:12
Verder wil ek net byvoeg dat Salige Rus nie ‘n BA-graad het nie. Waarde- en Beleidstudie, dankie.
Junie 18, 2007 at 16:13
Never has a truer word been spoken in jest!
Ek dink dis veral van toepassing op SA – veral as jy bietjie bleek is.
Junie 18, 2007 at 22:57
Na aanleiding van sy post raai ek Johan Swarts het ook ‘n BA graad?
Junie 18, 2007 at 23:58
Waarde- en beleidstudie is net daai titseltjie cooler as ‘n suiwer BA, want jy hang saam met die ekonomie-kinders uit.
BiB – ek stry eintlik nie met Zuit se stelling nie; ‘n skoon BA op sy eie maak nie vreeslik baie geld nie. ‘n BA met nog so 2 of 3 grade en baie inisiatief, aan die ander kant…
As ek die storie so met my bleek velletjie bekyk, is hierdie land juis die soort waar BA-studente hulle eie werk moet skep. Dis immers die soort plek waar Patricia Lewis en Kurt Darren van iewers lirieke af moet kry en Vetkoekpaleis se draaiboek geskryf moet word. ‘You catch my drift? (Bygesê, ek het nie die vaagste benul wat ‘n History of ‘n Sosiologie major aanvang nie.)
Junie 19, 2007 at 0:58
Ek onthou al toe ek by die Lettere en Wysbegeerte Faculty geswot het in die middel 90’s het hulle al sulke lysies gehad wat hulle oral rondgegooi het van watter CEO’s en hooggeplaastes almal BA’s het. Gewoonlik was dit groepe soos die Malmesbury Meelkorporasie, die Internasionale Crochet Society of Nu Metro. Man, dit het te lekker geklink. Mens sou sweer elke maatskappy val oor sy voete om kenners van klassieke Grieks en mense met ‘n major in English Communication Skills op sy direksie te prop.
Junie 19, 2007 at 1:49
Maatskappy?
Ugh…
Junie 19, 2007 at 13:21
Nou weet ek hoe ouers voel. Hulle kan sien hoe hulle kind gaan val en kan vir hom se dat hy gaan val, maar hulle weet hy sal hulle nie glo voor hy self geval het nie.
As ek nou vir jou goeie raad kan gee. Swot daai ander twee of drie grade, maar die BA kan jy rerig maar los.
Dis ‘n lang en harde val vanuit die hoogtes van die Departement Lettere en Wysbegeerte se gange.
Junie 19, 2007 at 16:26
Mmmmm pizzaaaaa
Junie 19, 2007 at 19:33
En presies hoe gaan ek die ander drie nagraadse grade swot sonder die voorgraadse BA?
Junie 19, 2007 at 20:53
mmmm, seeeeeeafoooooooood pizzaaaaaaaaa…
Junie 19, 2007 at 21:54
mmmm, margareta as jy net BA geswot het. medium sized margareta
Junie 19, 2007 at 22:19
[...] is daar dus werk vir taalstudente, broers en susters? Daar waar daar tekste is, natuurlik. Maar waar kom hierdie tekste voor, liewe [...]
Junie 20, 2007 at 3:04
Ek is glad nie spyt dat ek ‘n BA gekry het nie.
Junie 20, 2007 at 6:48
wat op deeske aarde is “waarde en beleidstudie”????? wat maak jy daarmee?
Junie 20, 2007 at 8:41
BA rocks.
Junie 20, 2007 at 8:48
Dis lekker om Johan se been te trek, maar vir die ander BA graduandi wil ek net noem dat die post ‘n GRAPPIE is. Net soos hierdie ‘n GRAPPIE oor ingenieurs was (jy weet, die mense wat altyd probeer maak of hulle graad die beste en moeilikste is).
Junie 20, 2007 at 11:38
:p
Junie 20, 2007 at 11:44
Waarde en Beleid is ‘n kursus vir ‘n geselekteerde groepie studente wat uitstekende leierskapvaardighede het en wat opgelei word om senior bestuursposte in die korporatiewe we^reld en openbare sektor te vul.
Junie 21, 2007 at 21:55
Altyd geweet jy is ‘n besonderse siel!
Junie 23, 2007 at 16:48
ha! maar mense wat ba geswot het, is (oor die algemeen) baie interessant*! so hulle het vriende wat hulle oornooi vir hul erudiete geselskap en hulle in die proses ook voer.
(* dit sluit diegene wat sielkunde as hoofvak gehad het, uit)
Oktober 4, 2008 at 23:11