Hierdie is baie naby foto’s van goeters in en om die huis. Kan jy raai wat dit is? Skryf neer die nommer en wat jy dink dit is en ek sal vir jou ‘n telling uit ses gee. Ek is nog aan die dink wat die een kry wat alles eerste keer reg raai.
Nommer 1
Nommer 2
Nommer 3
Nommer 4
Nommer 5
Nommer 6
Mei 8, 2007 at 12:11
1.Geroeste rasper
2.Groen badsponsie(daais gemaak van net
3.Geen idee
4.Piek rubber badkamer matjie
5.Drein van either ‘n stort of bad of wasbak
6.Teelvloer van ‘n stort of iets
Mei 8, 2007 at 12:17
O nee, hemel, nou dat ek nader kyk lyk die goed helemal anders…
Mei 8, 2007 at 12:20
Ek sal vir jou (ons) ‘n beter kamera moet koop as jy sulke cool foto’s gaan aanhou neem!
Mei 8, 2007 at 12:20
Ingeloz1, 2 uit 6 vir jou.
Mei 8, 2007 at 12:26
Watter 2 is reg?
Mei 8, 2007 at 12:54
Tricky…
1. Ek gaan ook maar met die geroeste rasper
2. Groen badspons
3. Nog ‘n rasper
4. (Vuil) Rubbermatjie, maar waar is dit vas?
5. Dreingaatjie van wasbak of punt van haardroër miskien
6. Fyn Draadnet voor verwarmer!
Mei 8, 2007 at 12:56
Ek verander nr 6 na kombuismeelsif!
Mei 8, 2007 at 13:02
En nr 4 na ‘n vlieeplak. Dit is natuurlik hoekom dit so vuil is…
Mei 8, 2007 at 13:03
Jewels, jy maak my deurmekaar met jou of’e. Maar kom ons gee jou 3 uit 6.
Ingelozi, ons wil dit nou nie te maklik maak vir die ander nie, so ek gaan eers bietjie kans gee en sal dan sê wie watter reg het.
Mei 8, 2007 at 14:04
Aha, I have an unfair advantage as I’ve been to the palace…
1. Zuit’s old chastity belt
2. I’ve got to say, I’m shocked that you could post something so kinky/private on the blog minelli !
3. Zuit’s new titanium-thermoplasic chastity belt
4. Zuit’s underpants, including evidence that the quick release catch (top left) is not quick enough
5. contraception device, with easy alignment indicator
6. from this angle it’s hard to say, but I’m going to go with fish net stockings (the tight kind that you really have to squash into??)
Mei 8, 2007 at 16:32
ZorgusPrime: 6 strafdoppe vir jou!!!
Pragtig Jewels! Jy trek nou by 4 uit 6
Mei 8, 2007 at 16:36
1. rasper
2. nie ‘n bad spons nie, maar wel eerder ‘n stort spons wat lekker kan krap as hy nuut is met ‘n wit hand toutjie
3. tuinmeubelement van onder afgeneem (stoel of tafel)
4. spons mat
5. airintake cover vir ‘n computer fan
6. tennis/squash rakket op ‘n hout oppervlak
Mei 8, 2007 at 16:41
nommer 4 is ‘n vlieeplak
Mei 9, 2007 at 7:15
Goed gedoen Minter, ook 4 uit 6. Jy het een reg wat nog niemand anders reg het nie.
Mei 9, 2007 at 11:09
Wanneer gaan jy die regte antwoorde vir ons gee??
Mei 9, 2007 at 13:00
As ek so kyk na die responses wonder ek of julle mense ooit werk.
Mei 9, 2007 at 13:48
5. dreingaatjie dan
nog net nommer drie – ek het al een van daai goed gesien, maar kan nou nie meer onthou hoekom dit reinforced gate ook het nie anders sou ek jou kon se
Mei 9, 2007 at 15:05
Dit gebeur as jou baas jou by die kantoor laat sit sonder werk en hy land uit vlieg.
Mei 9, 2007 at 22:10
Superdave! Nie almal van ons hoef so hard te werk om skelms uit die tronk te hou nie.
Mei 9, 2007 at 22:13
Rasper vir kaas
Daai stortgoedjies wat net meisies gebruik
Worsmeul part of funky skepspaan?
Vlieeplak
Dreindeksel vir wasbak of dalk swembad?
Sifdeur
Mei 9, 2007 at 22:44
1. Casper rasper
2. Exfoliating spons
3. Knoffelpers
4. Vuil vlieeplak
5. Agterkant van ‘n haardroeer
6. Rakketsnare voor hout(deur?)
Mei 10, 2007 at 1:59
nommer 5 is die dreinstop in die linkerkantse urinaal by die Hilton Hotel op Hyde Park, Londen
- ek het dit vanaand met my eie oog gesien
Mei 10, 2007 at 13:07
Cool, ek love hierdie
1. Rasper, die groot kant
2. daai sponsie goed wat saam die Radox altyd kom
3. ‘n vlieëplak
4. Nog ‘n vlieëplak
5. ‘n haardroër se agterkantdrein
6. ‘n stukkie gaas
Mei 12, 2007 at 17:05
hmm…
1. pixels
2. pixels
3. pixels
4. pixels
5. pixels
6. pixels
Junie 2, 2007 at 21:01
1. Rasp
2. deel van bloem: Suikerbossie
3. Gaatjesmetaal
4. zool van een badschoentje.Er is een
kraaltje in gekomen, onderweg.
5. Lijkt mij een deel van een bescherming
van een fan, die je huis koelte geeft.
6. Ik denk ook bespanning van een
tennisracket.